AGS HARTSWATER
 

By AGS Hartswater wil ons jou graag bedien sodat jy 'n hart vir God sal ontwikkel en 'n hart vir mense. 


Vrae oor AGS HARTSWATER

Is daar iets vir my kinders?

Beslis! Elke Sondag het ons kinderkerk gelyklopend met die oggenddiens!

Vind meer uit

Watter liedjies sing julle?

Ons sing baie nuwe christelike liedjies en hou daarvan om van ons ou koortjies ook in te werk. 

Het julle krag tydens loadshedding?

Ons het voorsiening gemaak tydens loadshedding tye so jy kan gerus kom.

Hoelank is die dienste?

Ons dienste is gewoonlik binne 'n uur klaar.  


Dit is vir ons 'n groot voorreg om jou te verwelkom by ons dienste. Ons sien uit om jou te ontmoet en saam met jou te kuier. Ons kyk uit vir jou op Sondae 

- Pastoor Jansen Nel